Heilige Ontsag | PAST. ADRIAAN VAN DEN BERG
Ligkruis Nelspruit
0:00 / 0:00
Heilige Ontsag | PAST. ADRIAAN VAN DEN BERG
17 просмотров · 2 недели назад
Ligkruis Nelspruit
43 подписчика
17 просмотров · 2 недели назад
Patoor Adriaan praat oor wat is Heilig ontsag vir die Here en dat 'n mens lief kan wees vir God en Hom glad nie repekteer nie. Het ons vergeet wie God is?
Psalm 68:5 - 8 (Afr 33/53)
5 Tot in ewigheid sal Ek jou nageslag bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag. Sela. 6 En die hemele loof u wondermag, o Here, ook u trou in die vergadering van die heiliges. 7 Want wie kan in die hemel met die Here vergelyk word? Wie is soos die Here onder die hemelinge, 8 'n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?
Preke:
Uitstorting van die Heilige Gees: • Uitstorting van die Heilige Gees | PAST. A...
Vrees van die Here: • Vrees van die Here | PAST. ADRIAAN VAN DEN...
My Storie: 001: • My Storie 001 - MICHAL EN SYLWIA MICHALAK