Roep van Desperaatheid | Ep66 | Radiokansel Hartklank
Fanie Myburgh
0:00 / 0:00
Roep van Desperaatheid | Ep66 | Radiokansel Hartklank
51 просмотр · 1 день назад
Fanie Myburgh
1,38 тыс. подписчиков
51 просмотр · 1 день назад
🙏🏼 Jou ondersteuning bring hoop vir harte in nood. Ondersteun via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/uvUspY8X
🎙️ RADIOKANSEL HARTKLANK POTGOOI
📻 Episode 66: Roep van Desperaatheid
📅 Uitsaai Datum: 28 September 2026
🎙️ Omroeper: Pastoor Fanie Myburgh
Daar is 'n groot verskil tussen 'n gewone gebed en 'n noodroep uit die diepte van jou siel. Wanneer die lewe jou druk — of dit nou swak leierskap, 'n stukkende huwelik, siekte of geestesnood is — sien God jou trane.
In hierdie potgooi episode van Kort & Kragtig op Radiokansel Hartklank kyk ons na die "Roep van Desperaatheid" regdeur die Bybel. Van die Israeliete onder slawerny en Hanna se stille trane, tot die blinde man langs die pad en Paulus in die tronk — elke noodroep het die Oor van Almagtige God bereik.
Jy is nie 'n weeskind wat alleen gelaat is nie. Maak nie saak hoe donker jou situasie voel nie, God hoor wanneer jy roep.
Hierdie kanaal bied Christen podcasts, livestreams en kort video’s om jou te versterk in geloof, hoop en roeping.
📞 Nooi Pastoor Fanie Myburgh vir bediening of stuur jou vrae:
☎️ +27 83 430 9296
☎️ +27 83 294 7841
📧 info@faniemyburgh.co.za
🌍 Aanlyn Platforms:
🌐 https://faniemyburgh.co.za
📘 / faniemyburghblad
📸 / _faniemyburgh
💳️ SnapScan Link: https://pos.snapscan.io/qr/uvUspY8X
▶️ Subscribe vir meer Afrikaanse Christen podcasts:
🔔 / @faniemyburgh
#FanieMyburgh #PastoorFanieMyburgh #AfrikaanseChristen #GeestelikeBoodskappe #MotiverendeBoodskap #KortEnKragtig #ChristenPodcast #AfrikaanseYouTube #FanieMyburghYouTube #ChristenYouTube #radiokansel #radiokanselhartklank #noodroep #desperaat