NHS Revue 2026
Hoërskool Nelspruit
0:00 / 0:00
NHS Revue 2026
3 404 просмотра · 3 мес. назад
Hoërskool Nelspruit
1,25 тыс. подписчиков
3 404 просмотра · 3 мес. назад
Hier is die volle video van 2026 se revue, propvol energie, met liedjies wat beslis nuwe gunstelinge sal word.
Ons vier ook 30 jaar van produksies. Oor die jare het ons verhoog die tuiste van ongelooflike talent geword, van sangers tot dansers. Geniet elke oomblik!