Перейти к содержимому

Bly in Jesus se Liefde! | Johannes 15:1-10 | 16 Augustus 2026

Perth Afrikaanse Kerk

0:00 / 0:00

Bly in Jesus se Liefde! | Johannes 15:1-10 | 16 Augustus 2026

221 просмотр · 3 недели назад
Perth Afrikaanse Kerk
451 подписчик
221 просмотр · 3 недели назад
Prediker: Dr Anton Beukes Tema: Bly in Jesus se Liefde! Skriflesing: Johannes 15:1-10 Liturgie: 00:00 Afkondigings 05:18 Opening 06:47 Lofliedere 13:20 Gebed 14:59 Terugvoer van Sending werk in Griekeland 22:23 Skriflesing & Preek 57:49 Dankoffers 01:00:33 Slotsang 01:02:26 Seën & Uitsending ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ As jy in die noorde van Perth, Wes Australië bly, nooi ons jou graag uit om ons kerk te kom besoek. Ons hou weeklikse Afrikaanse eredienste om 9:30 v.m. in die Clarkson SDA kerkgebou, 7 Ainsbury Parade, Clarkson 6030. Jy's welkom om ons te kontak vir meer inligting per epos inligting@parc.org.au Indien die Here dit op jou hart plaas om ‘n bydra te maak tot ons gemeente, kliek hier: https://www.perthkerk.org.au/donasies Volg ons op Facebook:   / perth.afrikaanse.kerk   Ons webtuiste: www.perthkerk.org.au Ontvang ons nuusbrief: https://bit.ly/3OPQgsc