Oorweldig | Tot in Ewigheid | Revelation Enterprises | Doxa Deo Worship
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
0:00 / 0:00
Oorweldig | Tot in Ewigheid | Revelation Enterprises | Doxa Deo Worship
10 778 просмотров · 4 года назад
DOXA DEO WORSHIP (REvelation Enterprises)
3,44 тыс. подписчиков
10 778 просмотров · 4 года назад
Oorweldig | Tot in Ewigheid | Revelation Enterprises | Doxa Deo Worship
Musiek Video met Cyann Asher
Vers 1
Groter as die berge, sterker as die see
Lei my deur valleie, ken steeds my elke tree
Helder soos die sterre, hemel roem U naam
Skrywer van my storie, die Woord waarop ek staan
Die Woord waarop ek staan
Chorus
Oorweldig, U liefde vir my
Volmaak in, U heerlikheid
In oorvloed, U drome vir my
U liefde vir my, U heerlikheid
Vers 2
Heerser van my lewe, U hou my in U hand
Lei my in genade, Koning van my hart
U’s die Koning van my hart
Brug
Ek weet, U’s altyd by my
Ek voel, U asem in my
Brug Ekstra
En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is lief vir my
En ek weet dat ek weet dat ek weet
U is hier by my
Cyann Asher
Arno van Wyk
Danu Bothma
Christian du Plooy
©Revelation Re-Cord (Pty) Ltd
Doxa Deo Aanbidding