DIE BOERE SKRIK WAKKER! Morné Visser vat oor | Moer ’n Boer 3 Episode 3
Moer 'n Boer
0:00 / 0:00
DIE BOERE SKRIK WAKKER! Morné Visser vat oor | Moer ’n Boer 3 Episode 3
23 638 просмотров · 12 дней назад
Moer 'n Boer
20,2 тыс. подписчиков
23 638 просмотров · 12 дней назад
Die boere stap in vir hul eerste regte MMA sessie — en Morné Visser vat oor.
In Episode 3 van Moer ’n Boer Seisoen 3 ontmoet die manne vir Coach Morné Visser by Team CIT in Pretoria. Wat begin soos ’n inleiding, verander vinnig in ’n harde wake-up call wanneer die handskoene aangaan en die boere vir die eerste keer moet wys waarvan hulle gemaak is.
Ons leer ook van die nuwe boere beter ken — van plaaslewe, familie en geloof tot die rede hoekom hulle hierdie uitdaging aanpak. Van Billy van der Walt en Vian Dippenaar tot Ruan Burger en Hannes Malan, die karakters begin vorm kry.
Aan die einde van die episode word die rooi en blou spanne aangekondig, en die pad na fight night raak nou baie meer werklik.
Kyk Moer ’n Boer 3 Episode 3 en sien hoe die boere se eerste MMA toets begin.
🎟️ Koop kaartjies vir Moer ’n Boer 3: 19 September 2026
👉 https://itickets.co.za/events/486347
🛒 Koop amptelike Moer ’n Boer toerusting en klere:
👉 https://www.versusmma.com/shop/mnb-ve...
🌐 Besoek ons amptelike webtuiste vir nuus, inskrywings en kaartjies:
👉 https://www.moernboer.co.za/
🔗 Skakel aan met Moer ’n Boer op sosiale media:
Facebook: / moernboer
Instagram: / moernboer
TikTok: / moernboer
YouTube: / @moernboer
🥊 Volg ook ons vennote, Versus MMA:
Facebook: / versusmmaofficial
YouTube: / @versusmmaofficial
#MoerNBoer #MoerNBoer3 #Episode3 #MorneVisser #MMA #MMASouthAfrica #SouthAfricanMMA #VersusMMA #FightNight #Boere #kykNET #afrikaans