Перейти к содержимому

Jou Show: 16 Januarie 2014 (Voorskou)

kyknettv

0:00 / 0:00

Jou Show: 16 Januarie 2014 (Voorskou)

2 826 просмотров · 12 л. назад
kyknettv
234 тыс. подписчиков
2 826 просмотров · 12 л. назад
Die bekendste broer en suster in die land, Bobby en Karlien van Jaarsveld, kuier op die bank en stry oor hoe hulle nooit regtig baklei nie. Hulle praat oor hul kinderdae en hul loopbane tot dusver. Dan kry ons 'n les in Chinese gevegskuns. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv   Like kykNET op Facebook:   / kyknet   Besoek www.kyknet.co.za kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!