Перейти к содержимому

Heelgetalle Graad8: L3 Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

Online Maths by Miss Pythagoras

0:00 / 0:00

Heelgetalle Graad8: L3 Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle

243 просмотра · 1 г. назад
Online Maths by Miss Pythagoras
6,45 тыс. подписчиков
243 просмотра · 1 г. назад
*In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle. In hierdie Playlist van 4 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 8 Heelgetalle en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 8 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê! Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor Heelgetalle, is: -Inleiding tot Heelgetalle -Optel en Aftrek van Heelgetalle -Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle -Vierkante, Derdemagte en Wortels Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding. Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 9 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 8 Heelgetalle. Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras! Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Driehoeke, Meetkunde, Meting en Datahantering. Playlist:    • Heelgetalle Graad8   #wiskunde #wisk #graad8wiskunde #graad8 #onlinemathsbymissp