Johannes 4:1-45 - Lewende Water | Petrie Spies | Johannes (Deel 8)
Bloemfontein Baptiste Kerk
0:00 / 0:00
Johannes 4:1-45 - Lewende Water | Petrie Spies | Johannes (Deel 8)
735 просмотров · Трансляция закончилась 10 часов назад
Bloemfontein Baptiste Kerk
8,28 тыс. подписчиков
735 просмотров · Трансляция закончилась 10 часов назад
Jesus wil ons ten volle hê en soms vra Hy dat ons die ding bring wat diep gebêre is en 'n groot invloed het op hoe ons leef en na onsself kyk. Niks in hierdie wêreld kan bevredig dit wat slegs Jesus kan doen nie. Hy is die bron van lewende water en wanneer ons Hom vertrou, kan Hy selfs die slegste ding in ons lewe gebruik om ander mense te bedien.
Aangehegte joernaal is die raamwerk tot aan die einde van die reeks.:
https://storage1.snappages.site/QFWJG...