Перейти к содержимому

Liza Nel & Ricus Nel - Ek Het Nie (Amptelike Musiekvideo)

Ricus Nel и Liza Nel

0:00 / 0:00

Liza Nel & Ricus Nel - Ek Het Nie (Amptelike Musiekvideo)

119 447 просмотров · 4 дня назад
Ricus Nel и Liza Nel
119 447 просмотров · 4 дня назад
Luister 'Ek Het Nie' hier: https://LizaRicus.lnk.to/EkHetNie Lirieke: Mmmm Ek snak na my asem Kry nie die woorde om vir jou te sê nie My hande raak warm Weet nie of jy kan onthou nie Jy wou my nie sien nie Ek kon nie verstaan nie Jou nodig gehad Jy was nie daar nie Jy was nie Jy sou Jy wou Jy kon Maar jy het nie My leer ken nie Jy kon Jy sou Jy wou My nie hê nie Niks meer om te sê nie Ek het nie Mmmmm Na al hierdie jare Nogsteeds nie die woorde om vir jou te sê nie Ek hoor jyt verander Maar mense verander nie net nie Jy wil my nie sien nie Ek kan nie verstaan nie Ek het jou nog nodig Maar jys nie hier nie Jy is nie Jy sou Jy wou Jy kon Maar jy het nie My leer ken nie Jy kon Jy sou Jy wou My nie hê nie Niks meer om te sê nie Ek het nie Mmmmm Wil hê jy moet weet Eks gelukkig Als is okay Eks sterker, en beter Al mis ek jou, in my lewe Want jy sou Jy wou Jy kon Maar jy het nie My leer ken nie Jy sou Jy wou Jy kon Maar jy het nie My leer ken nie Jy kon Jy sou Jy wou My nie hê nie Niks meer om te sê nie Ek het nie Mmmmm