Miskien hoor ons! (Jer 36; 2Tim 4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
Woorde uit sy Woning
0:00 / 0:00
Miskien hoor ons! (Jer 36; 2Tim 4) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
3 344 просмотра · 1 день назад
Woorde uit sy Woning
5,23 тыс. подписчиков
3 344 просмотра · 1 день назад
As hierdie Bybel oopgemaak word, dan gaan God se mond oop. Dan gaan God se hart oop, 'n hart wat so toornig kan wees soos geen mens nog ooit toornig was; 'n hart wat so liefdevol kan wees soos geen mens nog ooit liefgehad het nie. Hier is dit nou alles bymekaar in 'n boek. Neem dit en lees dit en lees dit weer en hoor: Dit gaan oor jou lewe!
Bron: Lees: Jer 36; 2 Tim 4:1-5
Teks: Jer 36:3 Miskien sal die huis van Juda luister.
Tema: Miskien sal ons luister?
Psalms: 89:3,6; 119:11,25; 40:4; 33:1,5,6
Opnamedatum: 2026 05 03
Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
1) Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op: / helpende_hand
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's.
Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com
Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Tot vandag is dit ons vreugdevolle roeping.
Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning:
Rekeninghouer: Woorde uit sy Woning
Tjekrekening: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.