Fokus | 13 Mei 2026 | s Ramaphosa nou in 'n hoek gedruk?
Pretoria FM
0:00 / 0:00
Fokus | 13 Mei 2026 | s Ramaphosa nou in 'n hoek gedruk?
6 664 просмотра · 4 месяца назад
Pretoria FM
25,2 тыс. подписчиков
6 664 просмотра · 4 месяца назад
In die week se Fokus gesels Pieter Cloete met Roland Henwood (politieke ontleder aan die universiteit van Pretoria) en prof. Koos Malan (genoot by Sakeliga) oor die uitspraak van die Konstitusionele Hof ivm die Phala-Phala saak en Trump se besoek aan Sjina later die week.