Перейти к содержимому

'n Krisis groter as die Droogte - 'n Verlossing groter as die Reën (sessie 02)

Riekert Botha

0:00 / 0:00

'n Krisis groter as die Droogte - 'n Verlossing groter as die Reën (sessie 02)

6 154 просмотра · 7 л. назад
Riekert Botha
23,3 тыс. подписчиков
6 154 просмотра · 7 л. назад
Carnavon en omliggende omgewing is in die wurggreep van 'n erge droogte. Gedurende 12-14 Julie 2019 is Riekert en Pippa genooi deur die Boerevereniging van Carnavon om met die boere te kom praat. Die titel van die naweek was aanvanklik "Droogtehulp vir die Siel", maar het vinnig verander in "'n Krisis groter as die Droogte; 'n Verlossing groter as die Reën".