Перейти к содержимому

Wat van doop - Ep1

InJesus Ministry

0:00 / 0:00

Wat van doop - Ep1

82 просмотра · 4 недели назад
InJesus Ministry
83 подписчика
82 просмотра · 4 недели назад
💧 Wat sê die Bybel regtig oor die doop? Baie mense het vrae oor die doop. Is dit net 'n tradisie, of het dit 'n dieper betekenis volgens die Woord van God? In hierdie kort video kyk ons na wat die Bybel sê en waarom die doop so belangrik is vir elke volgeling van Jesus. 🎥 Kyk die video en deel dit met iemand wat ook hierdie vraag het. 👉 Los gerus jou gedagtes of vrae in die kommentaar. #Doop #Waterdoop #JesusChristus #Evangelie #Bybel #Geloof #Dissipelskap #Christen #AfrikaansePreek #Bybelstudie #InJesusMinistry #VolgJesus #GeloofInJesus #YouTubeShorts #InstagramReels