#Jesusstories39
Kruispad AGS
0:00 / 0:00
#Jesusstories39
139 просмотров · 1 год назад
Kruispad AGS
778 подписчиков
139 просмотров · 1 год назад
Is jy regtig ernstig om van jou slegte gewoonte ontslae te raak? Daai ding waaroor jy skuldig voel? Plyt jy soos die blinde Bartemeus vir verlossing? God ignoreer nie sulke versoeke nie.
1. Waar het jy die eerste keer van Here gehoor?
2. Wat wil jy graag by die Here hê?
3. Het jy uit desperaatheid uit die Here aangeroep vir redding? Vertel ons hoe?
4. Hoe verheerlik jou lewe God elke dag?