Перейти к содержимому

Kyk weer: Waar lê ons veiligheid? [25 Okt 2026]

eKerk

0:00 / 0:00

Kyk weer: Waar lê ons veiligheid? [25 Okt 2026]

3 612 просмотров · Трансляция закончилась 2 дня назад
eKerk
23,1 тыс. подписчиков
3 612 просмотров · Трансляция закончилась 2 дня назад
𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽 || 𝗞𝘆𝗸 𝘄𝗲𝗲𝗿: 𝗪𝗮𝗮𝗿 𝗹𝗲̂ 𝗼𝗻𝘀 𝘃𝗲𝗶𝗹𝗶𝗴𝗵𝗲𝗶𝗱? Ons almal verlang na veiligheid. Ons soek dit in dit wat bekend en voorspelbaar is, in die dinge waarop ons kan staatmaak en die sekerheid dat môre alles nog in plek sal wees. Maar hoe veilig is dit waarop ons ons vertroue bou? Hierdie Sondag help 𝙋𝙞𝙚𝙧𝙧𝙚 𝙀𝙣𝙜𝙚𝙡𝙗𝙧𝙚𝙘𝙝𝙩 ons om weer te kyk na waar ons ware veiligheid lê, en te ontdek wat dit beteken om ons vertroue te plaas in Jesus, die Een wat ons lewe in sy hande hou. #eKerk #Boodskap