🔥 AL DIE LESSE WAT ONS TE MIDDE DAARVAN LEER | Ps Andries van Schalkwyk🔥
Grow Church Witbank
0:00 / 0:00
🔥 AL DIE LESSE WAT ONS TE MIDDE DAARVAN LEER | Ps Andries van Schalkwyk🔥
50 просмотров · Трансляция закончилась 2 часа назад
Grow Church Witbank
1,07 тыс. подписчиков
50 просмотров · Трансляция закончилась 2 часа назад
Wat as die grootste lesse in ons lewe nie ná die storm geleer word nie, maar te midde daarvan? 👀
Ons almal ken daardie oomblikke waar ons weet wat reg is, maar tog sukkel om dit te doen. Paulus beskryf hierdie innerlike stryd in Romeine 7:15. Maar ons verhaal eindig nie daar nie! 🙌
Spreuke 24:16 herinner ons daaraan dat selfs wanneer ’n regverdige sewe keer val, hy weer opstaan. 💪🔥
Kom ontdek wat God vir ons wil leer te midde van die stryd, die foute, die valle en die uitdagings — want selfs in die middel daarvan is God besig om ons te vorm, te leer en nader aan Hom te trek. ❤️
🎥 Join us LIVE!
Kom groei saam, leer saam en ontdek God se doel te midde daarvan!
#GrowChurch #AlDieLesse #TeMiddeDaarvan #Spreuke2416 #Romeine715 #GodIsGetrou #Geloof #Groei #Jesus #Livestream