Kweek kinders met karakter: Boomeienskappe van ‘n volwasse boom
Pretoria FM
0:00 / 0:00
Kweek kinders met karakter: Boomeienskappe van ‘n volwasse boom
659 просмотров · 1 год назад
Pretoria FM
25,2 тыс. подписчиков
659 просмотров · 1 год назад
Om jou kind se temperament en persoonlikheidstipe voleldig te verstaan, moet ‘n mens eers jou eie persoonlikheidstipe kan identifiseer. In hierdie episode gesels Hettie saam met Karin Hand, geakkrediteerde fasiliteerder van die Journey through the parenting garden kurses oor die eienskappe van ‘n “volwasse” boom.