Dr. Ben Moodie oor 'n eksperimentele operasie vir demensie | 19 Okt
Die GROOT Ontbyt
0:00 / 0:00
Dr. Ben Moodie oor 'n eksperimentele operasie vir demensie | 19 Okt
3 971 просмотр · 19 часов назад
Die GROOT Ontbyt
36,3 тыс. подписчиков
3 971 просмотр · 19 часов назад
Dr. Ben Moodie is ʼn plastiese en rekonstruktiewe chirurg en het onlangs geskiedenis gemaak met ʼn eksperimentele operasie wat moontlik nuwe hoop vir pasiënte met demensie kan bied. Hy kuier vanoggend saam om ons meer oor dié operasie te vertel.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet