Перейти к содержимому

Hoe groot is U, Vader Yahweh

Klanke vir die hart

0:00 / 0:00

Hoe groot is U, Vader Yahweh

99 просмотров · 2 недели назад
Klanke vir die hart
138 подписчиков
99 просмотров · 2 недели назад
Psalm 145:3: „Groot is Vader Yahweh en lofwaardig the beveel; en Sy grootheid is onondersoeklik.“ Jeremia 32:17: „Ag, Vader Yahweh, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u groot krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie.“ Psalm 104:1: „Loof ons Majesteit, o my siel! Vader Yahweh, U is hoogs verhewe, U is met majesteit en heerlikheid bekleed.“