Kom tot Rus
Video Edition
0:00 / 0:00
Kom tot Rus
110 просмотров · 7 месяцев назад
Video Edition
12 подписчиков
110 просмотров · 7 месяцев назад
Kom tot rus is 'n Afrikaanse komedie wat in 1977 vrygestel is.
Die film is deur Elmo de Witt geregisseer met 'n draaiboek deur Pieter Pieterse, gebaseer op sy oorspronklike radioverhaal Kom tot rus.
Die rolprent is vervaardig deur Elmo de Witt Films en versprei deur Rand Films (Johan Schutte).
Rolverdeling
Die rolverdeling is Cornelis Esterhuyse (as Marius), Tobie Cronjé (as Hattingh), Don Leonard (as Oom Barkhuizen), Isobel Pienaar (as Kareen), Coreen Olivier (as Martie), Wena Naudé (as Ouma), Willie van Rensburg (as Kleinjan), Erica Rogers (as Mev. Banatyne), Gabriel Bayman, Anna Cloete, en Johan Fleischer.