Перейти к содержимому

Waar is die ONTSAG vir YHWH? #BakkieBoodskap

Menorah Tabernakel

0:00 / 0:00

Waar is die ONTSAG vir YHWH? #BakkieBoodskap

7 370 просмотров · 12 дней назад
Menorah Tabernakel
25,9 тыс. подписчиков
7 370 просмотров · 12 дней назад
Waar is die ontsag vir YHWH? Ons leef in ’n tyd waarin mense graag die beloftes en seëninge wil hoor, maar nie altyd die oproep tot bekering en gehoorsaamheid nie. YHWH is liefdevol, genadig en barmhartig, maar Hy is ook heilig. Met Yom Kippur en Sukkot voor ons, moet ons vra: Is my hart reg voor Hom? Beweeg Sy Woord my nog? Is my lewe vir Hom welgevallig? Ware geloof gaan nie net oor genade nie, maar oor ’n lewe wat deur genade verander word. “YHWH, bring ons terug na U waarheid.” Shalom. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - #MenorahTabernakel #FrikWeideman ***** 🔴 SUBSCRIBE (   / menorahtabernakel  ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik. Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word: Naam: Hemivision (Pty) Ltd Registrasie Nommer: 2019/592243/07 h/a: Menorah Ministries Bank: Standard Bank Tak: Upington Tak kode: 050-704 Rekening Nommer: 02-110-876-5 Rekening Tipe: Tjek Account Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ​ Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms. Volg ons op 🔵 Facebook:   / menorahtabernakel   Volg ons op 🟣 Instagram:   / menorah_tabernakel   Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler... - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal. 1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het. 2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE. (As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings) 3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas. 4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het. Shalom Menorah Tabernakel