Перейти к содержимому

Vir n oomlike onthou wie ek is

Sedux

0:00 / 0:00

Vir n oomlike onthou wie ek is

63 просмотра · 13 дней назад
Sedux
9 подписчиков
63 просмотра · 13 дней назад
Ek het vir ’n oomblik onthou wie ek is, tussen al die name wat jy my al genoem het. Tussen al die woorde, al die stories en alles wat ek probeer wees het, was daar vir ’n oomblik net… ek. En dalk is dit al wat nodig was — om weer te onthou wie ek was, voordat ander mense vir my begin vertel het wie ek moes wees.