JAN JAN JAN - Braaf Soos 'n Boerboel (Official Music Video)
JAN JAN JAN
0:00 / 0:00
JAN JAN JAN - Braaf Soos 'n Boerboel (Official Music Video)
1 745 020 просмотров · 3 г. назад
JAN JAN JAN
46,4 тыс. подписчиков
1 745 020 просмотров · 3 г. назад
Official Music Video for "Braaf Soos 'n Boerboel" by Jan Jan Jan.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/BRAAF
Follow Jan Jan Jan op Social Media:
Facebook - / janjanjanboerboel
Instagram - / janjanjan_officialsa
TikTok - https://vm.tiktok.com/g7cGwA/.
Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/jan-jan-jan/
FILMSPAN:
Kinematograaf: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear (PTY) LTD
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf (IG/@cwolfvisuals)
Assistent: Willem Terblanche (IG/@willemterblanchecouture)
Grip - Zanru Theron (IG/@puzzelz14)
Grip - Hanru Van Zyl (https://www.lunchtinstudios.com/)
Gaffer - Pat Mashaba
Best boy Grip - Leon Nortje
Grip Assistent - Kainos Mudzingwa
STILERING:
WillemTerblancheCouture (IG/@willemterblanchecouture)
https://www.boerboelwear.co.za/
GRIMERING:
Ashley Palmer (IG/@ashleypalmer_makeup)
CHOREOGRAFIE:
Dylan Kotze (IG/@d.yl.a.n)
Braaf soos ‘n Boerboel - Lirieke
Wie kan ‘n plan soos ‘n boer beraam
‘n Man soos Jan
Wie sal sy man soos ‘n Boer kan staan
‘n Jan sal kan
Wie is so hardekwas soos ‘n boer
‘n Man soos Jan
En wie is ook so handig met sy roer
‘n Man soos Jan
Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy hou van raakskiet
Hy like nie van kwes
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Wie kan sy sê sê soos ‘n boer sy sê sê (hey)
‘n Man soos Jan
En wie se durf sal nooit gaan lê
Dis Jan
Ons man
Wie’t altyd ‘n knipmes in sy sak
‘n Man soos Jan
Wie sal die bul by die horings pak
‘n Jan sal kan
Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n Ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy hou van raakskiet
Hy like nie van kwes
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Al is jy Van der Merwe
Al is jy Van Zyl
Binne elke een van ons
Is daar ‘n Jan wat skuil
Al kom jy van Brakpan
Of van Stellenbosch
Dit maak nie rerig saak nie
Maak die Jan ‘n bietjie los
Al is jy kort soos ‘n lont
Of so breed soos n bees
Kan jy maar soek vir Jan
Hy sal daar binne wees
(Hy sal daar binne wees)
Hy’s so braaf soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n Ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy hou van raakskiet
Hy like nie van kwes
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
Oh Hooo Hooo
Is die skaap op die spit?
Nooi vir Jan!
Oh Hooo Hooo
Is die kalf in die put
Bel vir Jan
Hy’s getrou soos ‘n Boerboel
So sterk soos ‘n bees
So taai soos ‘n Ratel
Skrik nie vir ‘n reus
Hy help waar hy kan
Hy het altyd ‘n plan
Hy’s soos Superman
In khaki ge-dress
SPESIALE DANK AAN:
Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging ( / helpendehand ) en Ons Winkel - Helpende Hand ( / onswinkelnasionaal ) – sonder julle betrokkenheid sou hierdie projek nie moontlik gewees het nie.
Christelle Webb-Joubert en Juanita de Villiers by Lekker Luister ( / lekkerluisterstories ) vir die plasing van die oorspronklike storie, genaamd ‘Braaf die Boerboel’.
Jacolene du Plooy - Spelterapeut en Skrywer van die pragstorie, ‘Braaf die Boerboel’ ( / jacoleneskrywer .
Ruan Odendaal, Liezl Malan, DaNielle Jordaan en Hannes Nienaber by Hoërskool Garsfontein vir die positiewe en konstruktiewe insette wat julle gelewer het tot die #BraafProjek.
Hoërskool Garsfontein, sowel as die senior koorlede van Laerskool Tygerpoort. Julle harde werk en bydrae het vorm onlosmaaklik deel van hierdie ongelooflike musiekvideo.
Die senior koorlede van Tygerpoort wat betrokke was by die opname van die lied.
Die bestuur van Loftus Versfeld Stadion vir die gebruik daarvan tydens die verfilming van die musiekvideo.
Laastens bedank ons die hoofde van die betrokke skole, sowel as elke leerder, personeellid en ouer wat betrokke was by die projek – direk en indirek. #OnsSêBaieDankie
Music video by JAN JAN JAN performing Braaf Soos 'n Boerboel. (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel wear
http://vevo.ly/rlQVDu
#JanJanJan, #BraafSoosnBoerboel #Braaf #BraafDans #LangJan #KleinJan #MooiJan #Boerboel