Перейти к содержимому

Anneli v Rooyen Seënbede

ESDURAND

0:00 / 0:00

Anneli v Rooyen Seënbede

98 384 просмотра · 12 лет назад
ESDURAND
1,9 тыс. подписчиков
98 384 просмотра · 12 лет назад
Anneli together with School for the Deaf children Seënbede Lyrics Die Here is voor jou, Sy lig op jou pad Hy neem jou na waters van rus Die Here is langs jou, jou vesting en rots Hy laat jou staan op die hoogte Die Here is om jou, die duister word lig Hy laat jou lamp helder skyn Die Here is bo jou van Hom kom jou hoop Jou siel sal Hy ewig bewaar, Hy is by jou Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy waarheid Hy stuur Sy engele na jou Die Here is voor jou, Sy lig op jou pad Hy neem jou na waters van rus Die Here is langs jou, jou vesting en rots Hy laat jou staan op die hoogte Die Here is om jou, die duister word lig Hy laat jou lamp helder skyn Die Here is bo jou van Hom kom jou hoop Jou siel sal Hy ewig bewaar, Hy is by jou Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy waarheid Hy stuur Sy engele na jou