Kersdiens Donderdag 25 Desember 2025 om 08:00 - Ds Chris Olivier - Stille Nag - Lukas 2: 1 - 14
NG Kerk Drie Riviere-Oos
0:00 / 0:00
Kersdiens Donderdag 25 Desember 2025 om 08:00 - Ds Chris Olivier - Stille Nag - Lukas 2: 1 - 14
692 просмотра · Трансляция закончилась 9 месяцев назад
NG Kerk Drie Riviere-Oos
2,54 тыс. подписчиков
692 просмотра · Трансляция закончилась 9 месяцев назад
Kersdiens Donderdag 25 Desember 2025 om 08:00
Leraar: Ds Chris Olivier
Skriflesing: Lukas 2: 1 - 14
Tema: Stille Nag
In die geskiedenis het baie dinge in die nag gebeur. Maar hoekom is Jesus se geboorte die belangrikste nag?
Hoekom word dit "Stille Nag, Heilige nag" genoem?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Die Erediens word gelei deur Ds Chris Olivier en word regstreeks uitgesaai vanuit die Kerkgebou van NG Gemeente Drie Riviere-Oos
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Baie dankie dat jy deel was van ons gemeente familie vanoggend gedurende hierdie Regstreekse Uitsending. Jy is welkom om vir ons 'n Whatsapp boodskap te stuur of kommentaar te lewer op ons Youtube kanaal rakende die Erediens -
Tel: 0724401147
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
USED BY PERMISSION THROUGH OUR:
Streaming PLUS License Number 217505
CCLI Copyright License Number 430313
Liedboek License Number: 500710
Music Reproduction License: 478887
VONKK License: 7005069
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
MET DANK AAN:
Leraar: Ds. Chris Olivier
Orreliste: Lizett Combrinck
Rekenaar & Streaming Klankopname: Martie Olivier
Kerk se klankopname: Martie Olivier
Video opname: Francois Roux