Перейти к содержимому

Eisteddfod 2026: Hoërskool De Wilge Bring "Candyland" Potch toe! 🍬🎨 | Onderhoud & Hoe om te Help!

The Go-To Guy

0:00 / 0:00

Eisteddfod 2026: Hoërskool De Wilge Bring "Candyland" Potch toe! 🍬🎨 | Onderhoud & Hoe om te Help!

12 просмотров · 3 мес. назад
The Go-To Guy
125 подписчиков
12 просмотров · 3 мес. назад
Daar is groot opwinding in die lug! 🍭✨ The Go-To Guy het ’n gesellige studio-onderhoud gedoen met die span van De Wilge Special School om alles te gesels oor hul opkomende Eisteddfod 2026 op 17 September! Hierdie jaar se tema is ’n kleurvolle "Candyland", waar kreatiwiteit en talent helderder gaan skyn as ooit tevore. Dit gaan ’n onvergeetlike dag wees vol musiek, kuns, drama en pure verbeelding vir al die deelnemers! 🤝 HELP ONS OM DIE MAGIE MOONTLEK TE MAAK! Ons rig ’n oop uitnodiging aan ons wonderlike Potch-gemeenskap om betrokke te raak en ’n verskil te maak. Om hierdie verhoog en dag ekstra spesiaal vir die kinders te bou en uit te rus, het De Wilge ’n behoefte aan skenkings en ondersteuning. Ons het jou hulp nodig met donasies soos: 👢 Gumboots (vir die vertonings/dusse) 🎨 Verf (vir die 'Candyland'-dekor en verhoogstelle) ✨ Enige ander kreatiewe/verhoog-benodigdhede! Kyk na die studio-onderhoud om meer te hoor oor hul visie vir die dag, die magiese tema, en hoe JY die skool en gemeenskap kan ondersteun. 📌 Geleentheid Details: 📅 Datum: 17 September 2026 🏫 Skool: De Wilge Special School (Potchefstroom) 🔔 Onthou om te LIKE, SHARE en te SUBSCRIBE om op die hoogte te bly van plaaslike nuus en gemeenskapsprojekte in Potch! #DeWilge #Eisteddfod2026 #Candyland #Potchefstroom #TheGoToGuy #GemeenskapOndersteuning #PotchNuus #SpecialNeedsSchool