OP VRYDAG 5 SEPTEMBER 2025 SAL DIE BOEREHELD DANIE THERON 125 JAAR GESTERF HET NABY FOCHVILLE
Rudie Rousseau
0:00 / 0:00
OP VRYDAG 5 SEPTEMBER 2025 SAL DIE BOEREHELD DANIE THERON 125 JAAR GESTERF HET NABY FOCHVILLE
1 625 просмотров · 1 г. назад
Rudie Rousseau
20 тыс. подписчиков
1 625 просмотров · 1 г. назад
Op 31 Augustus 2025 het ek en 'n klein groepie weer so bietjie terug geloop in die verlede om hierdie jammer dag weer so oomblik stil te staan . So jammer al die lee beloftes dat die Pienaar kerkhof na soveel beloftes nie skoon gemaak is nie.