Перейти к содержимому

Waar is my tuiste. - Sondag Oggend Diens 11.10.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

Lig en Lewe Sentrum Springs

0:00 / 0:00

Waar is my tuiste. - Sondag Oggend Diens 11.10.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

1 просмотр · 11 часов назад
Lig en Lewe Sentrum Springs
22 подписчика
1 просмотр · 11 часов назад
Waar is my tuiste. - Sondag Oggend Diens 11.10.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs Sondag Oggend Diens 11.10.2026 Skriflesing: LUKAS 16:19-31 MATTHÉÜS 25:41 en 13:40,41,42 As u graag die boodskappe wil ontvang (in audio formaat), sluit gerus by ons WhatsApp of Telegram groep aan (of by al twee). Die groepe is gestig om ALLEENLIK die boodskappe te deel, daar is geen gesprekke of prentjies wat gestuur word nie & net die admins kan plaas. As u ń spesifieke boodskap verlang of ń vraag het, kontak die admins asb direk. Klik net op die link & u word automaties by die groep aan gesluit; Whatsapp Kanaal: https://whatsapp.com/channel/0029VbB5... Telegram: https://t.me/joinchat/RWFxTLg1sSC-tqug WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/FVEZZ8oqeM7... Die boodskappe word gratis uit gegee, so ons vra dat u dit gratis moet uit deel - ter opbouing, stigting & verheerliking van Jesus se koningkryk. Die boodskap mag nie verkoop of verruil word vir winste nie. Liefde & groete in Jesus Naam