Перейти к содержимому

DIE MAN VAN WAT MORE VERLOOR HET

DJ Hoenderboom

0:00 / 0:00

DIE MAN VAN WAT MORE VERLOOR HET

11 просмотров · 4 дн. назад
DJ Hoenderboom
10 подписчиков
11 просмотров · 4 дн. назад
22 OKTOBER 2026 DIE MAN VAN WAT MORE VERLOOR HET Raock/Metal Is 'n baie diep song. Die Man Wat Môre Verloor Het is ’n kragtige Afrikaanse rocklied oor ’n man wat sy môre prysgee om sy dogtertjie se lewe te red. Aanvanklik klink dit soos ’n wilde partytjielied, maar agter die energie lê ’n dieper boodskap: ons weet nie hoeveel môres ons oor het nie, daarom moet ons elke oomblik saam met ons geliefdes waardeer. Want soms is vandag die grootste geskenk wat ons kan hê. Afrikaanse Rocklied Geniet die song Dankie aan DJ Willie om die song te deel saam met, DJ Hoenderboom #capcut I made this amazing video with CapCut. Open the link to try it out: capcut.com/tools/desktop-video-editor