PHS se graad 12-leerders wen Kardoesie 2013
Polokwane Observer
0:00 / 0:00
PHS se graad 12-leerders wen Kardoesie 2013
6 621 просмотр · 13 лет назад
Polokwane Observer
2,59 тыс. подписчиков
6 621 просмотр · 13 лет назад
Ouers, gewapen met dik komberse, baadjies en truie het Dinsdagaand die koue aangedurf om nie die skouspelagtige Kardoesie wat jaarliks deur die Hoërskool Pietersburg aangebied word, mis te loop nie. Die graad 12-leerders het vanjaar vir die tweede agtereenvolgende jaar met Kardoesie omhoog weggestap.