Перейти к содержимому

KSM Bybelskool | 25 Mrt. | Hebreërs I Hoofstuk 11

Kerksondermure

0:00 / 0:00

KSM Bybelskool | 25 Mrt. | Hebreërs I Hoofstuk 11

1 715 просмотров · 6 месяцев назад
Kerksondermure
16,3 тыс. подписчиков
1 715 просмотров · 6 месяцев назад
Dit is die week voor Heilige Week. En so ter aanloop van die baie baie spesiale week in ons kalender kry ons die voorreg om stil te staan en te onthou – as’t ware terug te kyk en die gelowiges raak te sien wat vasgebyt het en tot die einde toe volhard het. As jy dalk hierdie week op ‘n plek in jou lewe is waar jy nodig het om te hoor: Volhard, hou aan, byt vas; bid ek dat hierdie week se stilhou juis vir jou nuwe moed sal laat skep. 👉🏻 Skakel in:    • KSM Bybelskool | 25 Mrt. | Hebreërs I Hoof...   NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure