Afrikaans Sokkie - Sliek Musiek - Iemand Anders
Sliek Musiek - Afrikaanse Musiek
0:00 / 0:00
Afrikaans Sokkie - Sliek Musiek - Iemand Anders
303 просмотра · 2 месяца назад
Sliek Musiek - Afrikaanse Musiek
44 подписчика
303 просмотра · 2 месяца назад
Ek bespreek n tafel vir twee
Wat nogal uitkyk oor die see
n blind date deur vriende gereël
Ek vra die kelner wat hy aanbeveel
Ek wonder waar sy kan wees
Sy antwoord nie en boodskappe bly ongelees
Ons het gesê sewe uur vanaand
maar dit lyk my die date gaan afdraand
Hulle vra of ek na die kroeg toe sal gaan
Ek sug en sê... ja natuurlik ek verstaan
Ek bestel nog n dubbel en kyk maar rond
Skielik regs langs my kom sit daar n blond
Ek moes twee keer kyk sy was so mooi
Ek kyk na haar en vra wie het jou genooi
Sy sê haar vriendin het haar in die steek gelaat
Ek sê dieselfde met my ons kan maar praat
Dankie dat jy my gelos het,
iemand anders het my gekry
En nou is my hart weer bly
Ons eet en gesêls en kuier tot laat
Als voel so gemaklik asof ons mekaar jare ken
en binne voel ek asof ek die lotto wen
Dankie dat jy my gelos het,
iemand anders het my gekry
En sy pas perfek by my
Ons stap af strand toe net ons twee
Sy vat my hand en my hart daarmee
Dankie dat jy my gelos het,
iemand anders het my gekry
En sy pas perfek by my
By haar kar staan ons nog net stil
Niemand sê iets, maar ons albei wil
Sy kyk op… en ek weet dis nou
Daai eerste soen wat ons altyd sal onthou
Dankie dat jy my gelos het,
iemand anders het my gekry
En sy pas perfek by my
Dankie dat jy my gelos het,
iemand anders het my gekry
En sy pas perfek by my