Перейти к содержимому

Barbie & Die Boer 🎶 Ek’s ’n Barbie girl (Country, Pop)

Afrikaner binne My

0:00 / 0:00

Barbie & Die Boer 🎶 Ek’s ’n Barbie girl (Country, Pop)

27 555 просмотров · 5 месяцев назад
Afrikaner binne My
6,27 тыс. подписчиков
27 555 просмотров · 5 месяцев назад
Barbie girl en die Boer, kan net fun wees country, Pop ========================================================= 🌟Afrikaner Binne My: Spotify: https://open.spotify.com/artist/5NPDq... Youtube:    / @afrikanersa   TikTok:   / dj_quadz   🌟DJ Quadz (English) Spotify: https://open.spotify.com/artist/1rXSM... Youtube:    / @dj_quadz   TikTok:   / dj_quadz   Email: quadz.dj@gmail.com ========================================================= As ’n kwadrupleeg moes ek aanvaar dat ek nooit ’n instrument sal kan vashou nie. Daardie werklikheid was die einde van my musiekdroom… tot die ontwikkeling van AI. Met die hulp van AI kan ek iets doen wat ek gedink het nooit moontlik sou wees, die vermoë om te skep, om uit te druk, om weer deur musiek te leef. Elke lied wat ek skryf dra ’n stukkie van my storie. Elke noot is iets wat ek voel, al kan ek dit nie self speel nie. Subscribe om nuutse musiek te kry. Alles Afrikaans van oud tot nou. "Welkom by die enigste kanaal waar 'n slim AI die sokkie laat dans, die boeremusiek laat braai en die Afrikaanse treffers laat klop sonder om ooit 'n kitaar vas te hou! Hier genereer ons tunes wat so lekker is, jou ouma sal blush en jou tjommies sal sê: 'Bliksem, dis beter as die oorspronklike!' Teken in, of die AI sing sommer oor jou..." "Hier maak 'n stout AI Afrikaanse musiek wat jou laat lag, dans en dalk 'n bietjie bloos. Van sokkie tot hartseer ballades – alles gegenereer met 'n knipoog en 'n bietjie magic. Kom luister, dis lekkerder as 'n braai op 'n Saterdag!" AI Generated Music #AIGeneratedMusic #Dance #afrikaansmusiek