Ons leer die maande van die jaar | The months of the year in Afrikaans
Vlerkies, Pootjies & Pret
0:00 / 0:00
Ons leer die maande van die jaar | The months of the year in Afrikaans
1 793 просмотра · 3 месяца назад
Vlerkies, Pootjies & Pret
1,01 тыс. подписчиков
1 793 просмотра · 3 месяца назад
Ons leer die maande van die jaar | The months of the year in Afrikaans
🌈 Welkom!
In hierdie video leer ons die maande van die jaar in Afrikaans 🌞📅
Hierdie video is ideaal vir:
jong kinders 👧🧒
beginners wat Afrikaans leer
Graad R en Grondslagfase
tuisonderrig en klaskamergebruik
Ons leer die maande van die jaar op ’n lekker, eenvoudige en prettige manier, sodat kinders dit maklik kan onthou en saam kan sê.
👉 Kyk saam, luister mooi en leer speel-speel!
🔔 Onthou om te like, subscribe en die video met ander te deel.
Sound from Zapsplat.com
#leerAfrikaans
#Afrikaansvirkinders
#kleuters