Перейти к содержимому

Die Piesangskille - Mal Maandagaande | Die Lunch Punch

GROOTfm 90.5

0:00 / 0:00

Die Piesangskille - Mal Maandagaande | Die Lunch Punch

493 просмотра · 3 года назад
GROOTfm 90.5
10,2 тыс. подписчиков
493 просмотра · 3 года назад
Die Piesangskille - Mal Maandagaande. Die twee manne van Die Piesangskille het met Francois van Rensburg kom gesels op Die Lunch Punch. Die Piesangskille is seker een van die mees belowende jong opkomende groepe in ons land. Die groep bestaan uit Daniël Francois Marais en Johan Balt, wat mekaar in Potchefstroom ontmoet het, waar hulle albei tans studeer. Hulle stel hulle eerste enkelsnit en musiekvideo, Mal Maandagaande, vanaf hulle album, Almal Gly, Vry. Om by ons kanaal aan te teken, klik hier:    / @grootfmtv   Chapters 0:00 Intro 0:52 Waar kom julle vandaan? 4:10 Waar kom die naam vandaan? 5:00 Piesangskille – Lyntjie 9:15 Universal Musiek kontrak 11:00 Knocking on heavens door 16:00 Inspirasie 22:00 Album naam – Almal gly 23:55 Die Piesangskille – Vergeet my nie 26:08 Niel Somers oproep 29:43 Boodskap vir die aanhangers #Afrikaans #Music #Singer