Перейти к содержимому

Die Doop Van Die Heilige Gees - Om die Kampvuur Ps. Willie & Ps Jonathan

Lighuis Upington

0:00 / 0:00

Die Doop Van Die Heilige Gees - Om die Kampvuur Ps. Willie & Ps Jonathan

24 просмотра · 11 мес. назад
Lighuis Upington
71 подписчик
24 просмотра · 11 мес. назад
“Die Heilige Gees is God.” – Hand. 5:4 “Julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang… die belofte is vir almal wat God roep.” – Hand. 2:38–39 Die Doping met die Heilige Gees is nie net ‘n ervaring nie — dis krag, teenwoordigheid en verandering. Wanneer die Gees jou vul, word dit gesien: nuwe taal, nuwe vrymoedigheid, nuwe lewe (Hand. 19:6). 👉 Deel hierdie waarheid met iemand wat verlang na meer van God. #lighuis #lighuisupington #upington