Перейти к содержимому

Gannagapas na Gannaga Lodge

Kriekie se Kiekies

0:00 / 0:00

Gannagapas na Gannaga Lodge

5 274 просмотра · 4 г. назад
Kriekie se Kiekies
7,28 тыс. подписчиков
5 274 просмотра · 4 г. назад
Gannagapas - 2022 Ry lekker saam met ons die Gannagapas vanuit Tankwa Karoo Nasionale Park. Dankie aan Peter en Anna-Marie Rau wat saam gery het. Dis ‘n ongelooflike mooi pas met baie interessante draaie en baie mooi uitkykpunte. Bo-op die pas is die Gannaga Lodge. Kuier so ‘n bietjie saam met ons by die Lodge, ontmoet vir Johan Visagie en ook vir Kameel, die bekende Mercedes. Hierdie is werklik ‘n baie mooi pas en uit en uit die moeite werd om aan te pak. Baie dankie aan almal wat my videos kyk, en dankie aan almal wat al subscribe het. Los ook gerus ‘n comment aan die onderkant van die video en gesels lekker saam. #camping #tankwanasionalepark #gannagalodge #gannagapas