Erediens 30 November 2025 - Ds Werner Smal
NG Kempton Park Oos
0:00 / 0:00
Erediens 30 November 2025 - Ds Werner Smal
257 просмотров · 10 месяцев назад
NG Kempton Park Oos
1,11 тыс. подписчиков
257 просмотров · 10 месяцев назад
Baie welkom by vanoggend se erediens gelei deur Ds. Werner Smal. Die tema vir vandag: Niks kan ons skei van die liefde van God nie.
Skriflesing:
Votum: Romeine 8:37-39
Romeine 8:31-39
Romeine 3:20 asook 6:14
Indien u meer wil uitvind oor NG Kempton Park Oos of ons direk wil kontak, kan u gerus op die volgende skakels klik vir meer inligting:
Facebook: / ng-kempton-park-oos-page-106081214086966
Webtuiste: https://www.ngkpo.com/
Wie is NG KPO?
NG KPO is ‘n ligbaken van God se liefde vir mense. Ons wil mense bedien met die lewende woord en hulle geestelike groei fasiliteer. Ons uitgebreide bedieninge is daarop gemik om ‘n werklike verskil aan mense se alledaagse lewens te maak.
Baie dankie aan almal wie inskakel.
Bankbesonderhede:
NG Kempton Park Oos
Absa
0260581007
632005
Betalings van buite Suid Afrika:
Absa Bank Limited
Johannesburg
2001
SWIFT address : ABSAZAJJ
Branch code : 632005
Beneficairy account name and number:
NG Kemptonpark Oos
0260581007