Перейти к содержимому

Studiewenke: Verbeter jou punte met 'n ou toets

WiskundeMetMargie

0:00 / 0:00

Studiewenke: Verbeter jou punte met 'n ou toets

159 просмотров · 2 года назад
WiskundeMetMargie
1,23 тыс. подписчиков
159 просмотров · 2 года назад
Hi Julle 🙂 Ons was almal al daar... Jy kry 'n toets terug en jou punte is sleg. Slegter as wat jy voor gehoop het. Wat nou? Kan jy verbeter? Natuurlik kan jy! As jy wil leer hoe om te verbeter, dan is hierdie video perfek vir jou. 📄 Soek jy die infographic? Kyk hier: https://metmargie.ck.page/ca936b6869 Om vinnig na jou belangstellings punte te spring, kyk hier 👀: ------------------------------- 00:00 Inleiding 00:41 Stap 1 - Gaan deur die vraestel & memorandum 02:15 Stap 2 - Maak seker jy verstaan & doen weer die toets 03:45 Stap 3 - Maak 'n plan 05:53 Stap 4 - Hou hierdie toets vir die toekoms 06:51 Recap 08:43 Einde ------------------------------- As julle nog studiewenke soek, kyk hier:    • Studiewenke   As julle 'n studiebundel vir julle matriek eksamen nodig het, kyk gerus hier: https://www.stuvia.com/doc/1731504/ma... Laat my asseblief in die comments of op Instagram weet wat julle van die video dink 😄:   / wiskundemetmargie   Onthou dat ek op Instagram ook studiewenke en wiskunde wenke post, so volg my daar om beter te presteer. As hierdie videos julle help, asseblief subscribe en verspry die woord sodat ons nog mense kan help. Baie Dankie! 🙂