MTBS 2015: D.F Malan voer steeds hulle "flashes" uit
Netwerk24 Video
0:00 / 0:00
MTBS 2015: D.F Malan voer steeds hulle "flashes" uit
30 925 просмотров · 11 лет назад
Netwerk24 Video
48,1 тыс. подписчиков
30 925 просмотров · 11 лет назад
Die jaarlikse MTBS-atletiekbyeenkoms vind Vrydag by die Jan Burger-stadion in Parow plaas, maar sonder die sang-element. Die Hoërskool D.F.Malan het Donderdag hulle kreet by die Bellville-atletiekstadion vir oulaas gesing. Netwerk24 was daar.