Die SBK Klub: Die wat valse getuie LEUENS uitstrooi!
Pastoor Desmond Wessels
0:00 / 0:00
Die SBK Klub: Die wat valse getuie LEUENS uitstrooi!
15 301 просмотр · Трансляция закончилась 2 года назад
Pastoor Desmond Wessels
31,2 тыс. подписчиков
15 301 просмотр · Трансляция закончилась 2 года назад
15 September 2024:
-Spr 6:19 Een wat valse getuie leuens uitstrooi
Besef jy die inpak? Dit verwoes lewens
Mat 19:30 Baie wat eerste is sal laaste wees, en wat laaste is eerste
Luk 12:51 Dink julle dat Ek gekom het om vrede op aarde te gee? Nee, se Ek vir julle, maar eerder verdeeldheid.
Gal 5:9 n Bietjie suurdeeg maak die hele deeg suur
EXIT DIE GROEP
Mat 6:6 gaan na jou binnekamer
Spr 3:30 Twis nie sonder oorsaak met n mens as hy jou geen kwaad gedoen het nie
Spreuke - Goddelike wysheid
Joh 21:15-23 Wat gaan dit jou aan volg jy my
Fokus op jou pligte
It's all about Jesus!!
Gal 5:17-21 Dit gaan jou uit die hemel hou
Rom 12:18 so ver as wat dit van julle afhang leef in vrede
Are you Kingdom minded?
Mat 15:18,19 Waar die hart van vol is loop die mond van oor
Pred 3:1 alles het begin en einde
1 Joh 4:18 Volmaakte liefde dryf die vrees buite
Gaan jy n komma wees?
n Nuwe sin?
Of die punt?