Перейти к содержимому

Daai debietorder gaan af… en die geld is nie daar nie

Pastor Brenda Strength to Live Ministries

0:00 / 0:00

Daai debietorder gaan af… en die geld is nie daar nie

38 просмотров · 8 дней назад
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
519 подписчиков
38 просмотров · 8 дней назад
In hierdie boodskap praat Pastoor Brenda oor daai debietorder wat gaan afgaan wanneer jy weet die geld is eenvoudig nie daar nie. Dalk het jy gedink daar gaan genoeg wees. Jy het gehoop daar kom nog ’n betaling in, jy het jou somme gemaak en jy het gebid vir voorsiening — maar nou kyk jy na jou bankbalans en die somme werk net nie. Finansiële spanning kan jou vinnig in paniek en skaamte laat beland. Hierdie boodskap herinner jou dat God se getrouheid nie bepaal word deur wat vandag in jou bankrekening staan nie. Hy weet wat jy nodig het, en Hy kan jou ook wysheid gee om die situasie prakties te hanteer. 💜 Onthou asseblief om: 💜 Op die kanaal in te teken 💜 Die klokkie te druk sodat jy nie die volgende boodskap mis nie 💜 Hierdie video te deel 💜 Jou gebedsversoek in die kommentaar te los Vir gebed, berading, kursusse of bediening-inligting: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries WhatsApp: 076 971 5353 TikTok: @pastorbrendav Nuwe TikTok: @pastorbrendastlm YouTube: Strength to Live Ministries – Pastoor Brenda Don’t give up. Don’t give in. Our God is always working. 💜 #LaatAandMetPastoorBrenda #PastoorBrenda #StrengthToLiveMinistries #AfrikaanseBoodskap #ChristelikeBemoediging #AfrikaanseGebed #FinansiëleDruk #GodVoorsien #VertrouGod #FinansiëleWysheid #GodIsGetrou