Перейти к содержимому

Riana Nel - Ek Wonder (Amptelike Musiekvideo)

RianaNel

0:00 / 0:00

Riana Nel - Ek Wonder (Amptelike Musiekvideo)

1 440 564 просмотра · 2 года назад
RianaNel
38,7 тыс. подписчиков
1 440 564 просмотра · 2 года назад
Luister/Koop 'Ek Wonder' hier: https://RianaNel.lnk.to/EkWonder Volg Riana Nel op sosiale media: Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand... Instagram: https://instagram.com/riananelofficia... TikTok: https://www.tiktok.com/@riananeloffic... _________________________________ Lirieke: Ek wonder oor die dae wat ek gehad het as kind Ek wonder oor die letsels wat ek steeds op my lyf vind Ek wonder oor die gebeurtenisse wat ek nie oor wil dink Ek wonder, ek wonder sommer. Ek wonder oor die dinge wat my hart so pla Al die antwoorde van die Here, en waaroor ons praat. Ek wonder oor hierdie dinge innie aande laat Ek wonder oor die dinge wat niemand oor praat. En ek sê, in Jesus naam eks vry Ek het identiteit gekry, Ek het geleer om my lyne te trek in my Ek sê dit in Sy naam Kan ek wees wie ek moet wees Ek leef nie langer meer in vrees Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees Ek wonder oor die leuens wat die duiwel vertel Ek wonder oor die kere wat ek geglo het wel Ek wonder oor die erosie in my denke dis mal Ek wonder hoe diep ek in onwaarheid kan val. En ek sê, in Jesus naam eks vry Ek het identiteit gekry, Ek het geleer om my lyne te trek in my Ek sê dit in Sy naam Kan ek wees wie ek moet wees Ek leef nie langer meer in vrees Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees Nou's ek vry, U vergewe my Al die dinge en al die mense wat my onder wou kry Nou's ek vry, ek vergewe my Al die dinge en al die mense wat my na U toe moes lei Nou's ek vry, Om te sê, in Jesus naam eks vry Ek het identiteit gekry, Ek het geleer om my lyne te trek in my Ek sê dit in Sy naam (Ek sê dit in Sy naam) Kan ek wees wie ek moet wees (Wees wie ek moet wees) Ek leef nie langer meer in vrees Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees