Dromers & Doeners - S2 E7 - ROBBIE WESSELS
Dromers & Doeners - Podcast
0:00 / 0:00
Dromers & Doeners - S2 E7 - ROBBIE WESSELS
6 513 просмотров · 4 месяца назад
Dromers & Doeners - Podcast
1,2 тыс. подписчиков
6 513 просмотров · 4 месяца назад
Van Halley Se Komeet, Leeuloop & Hou Vas Jou Matras tot by Bobjan & Bobjane, is Robbie Wessels so groot deel van die Suid-Afrikaanse musiek kultuur, en so geliefd reg oor die land. Jaco gesels met Robbie oor sy loopbaan, lewe buite musiek en hoe alles vir hom bymekaar gekom het tot waar hy vandag is.