Die Onthou-boom | Afrikaanse kinderstories | Verlies
Lusia Lees - Afrikaanse Kinderboeke
0:00 / 0:00
Die Onthou-boom | Afrikaanse kinderstories | Verlies
280 просмотров · 2 мес. назад
Lusia Lees - Afrikaanse Kinderboeke
110 подписчиков
280 просмотров · 2 мес. назад
Kom luister saam na hierdie hartroerende storie wat ons herinner dat die liefde van iemand vir wie ons lief is, altyd in ons harte bly. Al is afskeid soms moeilik, kan ons troos vind in ons mooi herinneringe en die hoop wat Jesus vir ons gee. 🌿
📚 Vir meer Afrikaanse stories, sluit hier aan:
/ @lusialees
📱 Volg ons gerus op Facebook:
/ lusialees
☕Ondersteun asseblief vir Book Dash:
https://bookdash.org/
📚 'n Book Dash-boek
✍️ Geskryf deur: Savnola Goldridge
🎨 Geïllustreer deur: Agrippa Mnsedisi Hlophe
🖌️ Ontwerp deur: Jason Gien
📝 Geredigeer deur: Marian Mohamed
🌍 Vertaal deur: Anita van Zyl
🦉 Dankie dat julle saam met Lusia Lees lees en luister. My droom is om Afrikaanse kinders, veral Afrikaanse kinders in die buiteland, die geleentheid te gee om stories in hul moedertaal te geniet en 'n liefde vir lees te ontwikkel.
☕ Ondersteun Lusia Lees:
buymeacoffee.com/LusiaLees
#LusiaLees #AfrikaanseKinderstories #BookDash #Voorlees #AfrikaanseKinderboeke #LeesSaam #storytime #oupas #Herinneringe #hoop #jesus #kinderstories #AfrikaanseKinders #StorieTydIsMammaTyd