Перейти к содержимому

Aankondiging: AHMP se nuwe hoof bekend gemaak

AHMP

0:00 / 0:00

Aankondiging: AHMP se nuwe hoof bekend gemaak

415 просмотров · 1 год назад
AHMP
2,09 тыс. подписчиков
415 просмотров · 1 год назад
Dis met groot vreugde dat die beheerliggaam AHMP se nuwe hoof bekend maak. Sy sal vanaf 1 April 2025 dié pos beklee, en sal die sesde hoof in die skool se geskiedenis wees. Ons verwelkom haar met oop arms in die Affie-gemeenskap.