Theuns Jordaan at 2014 Oesfees
MyEdit App
0:00 / 0:00
Theuns Jordaan at 2014 Oesfees
13 421 просмотр · 12 лет назад
MyEdit App
285 подписчиков
13 421 просмотр · 12 лет назад
Theuns Jordaan het met MyEdit by die 2014 ATKV Oesfees, op Solms Delta in Franschoek, Kaapstad gesels. Hy het die fees as uniek bestempel en die groep Tribal Echo hoog geag as n musiek groep om na uit te sien in die nabye toekoms. Theuns het onlangs n Engelse album vrygestel en het die verhoor met liedjies vermaak in die heerlike buite lug van Franschoek.