Перейти к содержимому

Jy het daai status gesien… en nou sit dit in jou kop

Pastor Brenda Strength to Live Ministries

0:00 / 0:00

Jy het daai status gesien… en nou sit dit in jou kop

28 просмотров · 2 нед. назад
Pastor Brenda Strength to Live Ministries
543 подписчика
28 просмотров · 2 нед. назад
In hierdie boodskap praat Pastoor Brenda oor wanneer jy iemand se status sien en dit skielik jou hele aand verander. Dit kan ’n foto, ’n paar woorde of net iets kleins wees wat jou onverwags seermaak. Voor jy jou kom kry, kyk jy weer, probeer jy uitwerk wat dit beteken en begin jou gedagtes allerhande stories bou. Maar jy hoef nie vanaand antwoorde uit iemand se status te probeer kry nie. Hierdie boodskap is vir jou wat moet leer om jou hart te beskerm, die foon neer te sit en nie toe te laat dat dit wat jy op ’n skerm gesien het, jou vrede steel nie. 💜 Onthou asseblief om: 💜 Op die kanaal in te teken 💜 Die klokkie te druk sodat jy nie die volgende boodskap mis nie 💜 Hierdie video te deel 💜 Jou gebedsversoek in die kommentaar te los Vir gebed, berading, kursusse of bediening-inligting: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries WhatsApp: 076 971 5353 TikTok: @pastorbrendav Nuwe TikTok: @pastorbrendastlm Instagram: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries Facebook: Strength to Live Ministries X: Pastoor Brenda Strength to Live Ministries Wil jy Strength to Live Ministries finansieel ondersteun? PayPal: brenvosloo@gmail.com Of WhatsApp Pastoor Brenda op 076 971 5353 vir die bediening se bankbesonderhede. Don’t give up. Don’t give in. Our God is always working. 💜 #LaatAandMetPastoorBrenda #PastoorBrenda #StrengthToLiveMinistries #BeskermJouHart #Gedagtes #Vrede #Verhoudings #WhatsAppStatus #GodIsNaby #AfrikaanseBoodskap #ChristelikeBemoediging #AfrikaanseGebed