Перейти к содержимому

DIE OU KITAAR IS NAG - Boeremusiek op wiele orkes

Hannes Schoeman

0:00 / 0:00

DIE OU KITAAR IS NAG - Boeremusiek op wiele orkes

115 882 просмотра · 11 месяцев назад
Hannes Schoeman
4,6 тыс. подписчиков
115 882 просмотра · 11 месяцев назад
Een van Hansie Roodt se mooiste komposisies...."DIE OU KITAAR IS NAG" word hier gespeel deur Phillip Kruger en die "Boeremusiek op Wiele" span. Die opname is gemaak by die Muisbosskerm (Lambertsbaai) tydens ons 2025 Blommetoer. Die Weskus, en sy mense, is maar net `n besonderse plek en ek is bly ons kon hierdie spesiale nommer daar opneem. Geniet!